Maak seker jyt hierdie 2 dae gedagboek!!! By LKM se gewilde KERSMARK wag daar iets besonders vir jonk én oud – hier ervaar jy ware Kersfeesgees! 29 November vanaf 09.00 tot 21.00 asook Sondag 30 November vanaf 10.00 – 14.00 🧑🎄🧑🎄
Ons hou ook VETPLANT FEES albei dae met GROOT verskeidenheid produkte….Dit gaan n WOW inkopie ervaring wees vir almal! Vir jou vakansie inkopies, kersdekor, geskenk idees, kerskoeke, gebak, peuselhappies, vars produkte en vele meer! GROOT pret vir die kinders! 🧑🎄 Albei dae deel Kersvader geskenke uit 13.00, so maak seker jou kind se geskenk is betyds by die Kers Photobooth. Kyk hoe daai gesiggies ophelder wanneer Kersvader en sy twee Elfies dit persoonlik uitdeel. 🧑🎄
🚜 Monster Truck rides & mini Monsters rides
LIVE ENTERTAINMENT
🎤 Saterdag 11:00 – Adam Tas
🎤 Saterdag Nagmark 19:00 – Ray Dylan
🎤 Sondag 11.00 – Tonde (Allegro Soul)
🪑 Kampstoele welkom!!
Bring jou gesin, familie & vriende na LKM vir n heerlike kers ervaring – alles by Die Lekkerste Kuiermark in Pretoria!
📍Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit, PT

